"Winter" deur DONALD RIEKERT [boodskap #42924] |
Mon, 28 May 2001 13:50 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
WINTER
Donald Riekert
Die mossie pik
vroegoggend by
die rotspoel teen
sy eie snawel vas
skop met sy pootjies
teen sy pootjies vas
en bly praat met
sy maat wat koud bly
lê in harde water
|
|
|
Re: "Winter" deur DONALD RIEKERT [boodskap #42928 is 'n antwoord op boodskap #42924] |
Mon, 28 May 2001 15:01 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het my laat dink aan die woorde van 'n Kate Bush liedjie...
Under Ice
It's wonderful.
Everywhere, so white.
The river has frozen over.
Not a soul on the ice.
Only me skating fast.
"Hello..."
I'm speeding past trees,
Leaving little lines in the ice,
Cutting out, little lines in the ice,
Splitting, splitting sound,
Silver heels spitting, spitting snow.
There's something moving, under
("...deep...")
Under the ice,
Moving under ice,
Through water,
Trying to
"It's me!"
Get out of the cold water.
"It's me."
Something,
"It's me."
Someone help them.
____________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B12585C.C7F31A7F@home.com...
WINTER
Donald Riekert
Die mossie pik
vroegoggend by
die rotspoel teen
sy eie snawel vas
skop met sy pootjies
teen sy pootjies vas
en bly praat met
sy maat wat koud bly
lê in harde water
|
|
|